As daar een naam in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf is wat geen bekendstelling nodig het nie, is dit Nataniël.
Die vierde Weskus-kuierkonsert vind vanjaar op Saterdag 8 Maart by die Laaiplek-hotel in Velddrif plaas, met die bekende Suid ...
Laerskool Eligwa se jong maats geniet dit om musiek te luister, maar hou hulle van Afrikaanse musiek en spesifiek Hop Hop ...
Ek is gebore en het grootgeword in Nababeep, Namakwaland. In Afrikaans, want Engels was selde daar gehoor. Namakwalanders is in die algemeen baie reguit mense, hulle hou daarvan ...
Twee musikante van Pretoria-Noord van die klavierduo, Elzanté, span saam met verskeie ander musikante van regoor Suid-Afrika ...
“Toe jy Omdraai” is Gerduan se sewende vrystelling en volg in die voetspore van sy 2024-treffers, “Koffie in die kroeg” en “Alles Tot Nou,” wat albei op die treffersparades en met aanlyn stroming goed ...
Die Suid-Afrikaanse sanger, Ampie, het onlangs sy weergawe van The Calling se 'Wherever You Will Go' op Friday Live opgetree. Jacaranda FM Dis die begin van 'n nuwe jaar, en dit beteken nog 'n ...